Год выпуска: 2010 Автор: Arnau Van Wyngaard Издательство: LAP Lambert Academic Publishing Страниц: 184 ISBN: 9783838357621
Описание
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dit word gedoen aan die hand van drie ekumeniese sendingkonferensies wat gehou is vanaf 1910 tot 1938. Eers word ''n oorsig gegee oor ''n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die bree spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op ''n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in ’n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in ’n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wereldoorlog tydens...
Юлия, здравствуйте! С Праздниками Вас! Спасибо за Вашу работу, я защитила её на оценку "хорошо", так как моего преподавателя смутил слишком длинный список литературы (в то время, как по его словам, можно было воспользоваться только 2 книгами из этого перечня), но всё равно спасибо!